Levitikus 3:5 Bybel vir Almal (ABA)

Die priesters van die nageslag van Aäron moet dit op die altaar verbrand saam met die brand-offer wat op die hout op die vuur is. Dit is ’n vuur-offer wat lekker ruik vir die Here.

Levitikus 3

Levitikus 3:1-11