Levitikus 27:33 Bybel vir Almal (ABA)

Julle mag nie kyk of die dier goed of sleg is nie en julle mag dit nie omruil vir ’n ander dier nie. As iemand dit doen, dan is altwee diere aan die Here gewy, niemand mag dit loskoop nie.”

Levitikus 27

Levitikus 27:29-34