Levitikus 27:28 Bybel vir Almal (ABA)

Wanneer iemand vir die Here iets gegee het om net aan die Here te behoort, dan kan niemand dit koop of loskoop nie. Dit kan ’n mens of ’n dier of grond wees, as dit net aan die Here mag behoort, dan is dit hoog-gewyd.

Levitikus 27

Levitikus 27:20-34