Levitikus 27:23 Bybel vir Almal (ABA)

dan moet die priester tel hoeveel jaar oorbly tot die Hersteljaar, en hy moet dan sê hoeveel die persoon moet betaal. Die persoon moet die geld dieselfde dag betaal, dit is aan die Here gewy.

Levitikus 27

Levitikus 27:15-29