Levitikus 27:21 Bybel vir Almal (ABA)

Wanneer die eerste eienaar weer die grond kry in die Hersteljaar, dan is dit aan die Here gewy. Dit is soos grond wat net aan die Here mag behoort. Die priester moet die grond kry.

Levitikus 27

Levitikus 27:18-29