Hy mag nie die dier omruil of ’n ander dier gee nie. As hy dit doen, dan is altwee die diere aan die Here gewy.