Levitikus 26:4 Bybel vir Almal (ABA)

dan sal Ek vir julle reën gee op die regte tyd, en daar sal baie koring op die koringland wees en baie vrugte aan die bome.

Levitikus 26

Levitikus 26:1-5