Levitikus 26:37 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle sal oor mekaar val soos in ’n oorlog, ook wanneer niemand hulle jaag nie. Julle sal nie sterk genoeg wees om teen julle vyande te veg nie.

Levitikus 26

Levitikus 26:32-46