Levitikus 26:34 Bybel vir Almal (ABA)

Wanneer daar nie meer mense in die land is nie, en wanneer julle in die land van julle vyande is, dan sal die land kan rus en die land sal sy Sabbatsjare geniet.

Levitikus 26

Levitikus 26:26-41