Levitikus 26:17 Bybel vir Almal (ABA)

Ek sal julle vyand word. Julle vyande sal julle oorwin en hulle sal oor julle regeer. Julle sal vlug, ook wanneer niemand julle jaag nie.

Levitikus 26

Levitikus 26:15-27