Levitikus 25:5 Bybel vir Almal (ABA)

Julle mag nie die koring en gars afsny wat self begin groei nie en julle mag nie die druiwe pluk wat aan die ranke van julle wingerde groei nie. Dit is ’n jaar wanneer die land moet rus.

Levitikus 25

Levitikus 25:2-15