Levitikus 25:46 Bybel vir Almal (ABA)

en julle kinders mag die slawe erf en hou so lank soos hulle lewe. Julle mag slawe hê wat julle so gekry het, maar julle mag nie kwaai oor ander Israeliete regeer nie.

Levitikus 25

Levitikus 25:38-48