Levitikus 25:36 Bybel vir Almal (ABA)

Jy moenie vir hom rente laat betaal wanneer jy vir hom geld leen nie, en as jy dit doen, dan moet jy hom nie te veel laat betaal nie. Jy moet jou God respekteer en jy moet die ander Israeliet help om aan te hou lewe.

Levitikus 25

Levitikus 25:26-38