Levitikus 25:30 Bybel vir Almal (ABA)

As hy nie die huis terugkoop in die eerste jaar nie, dan kan die persoon wat dit gekoop het, en sy nageslag, die huis altyd hou. Die eerste eienaar kry nie weer die huis in die Hersteljaar nie.

Levitikus 25

Levitikus 25:29-32