Levitikus 25:3 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moet ses jaar lank in julle koringlande en in julle wingerde werk en julle moet elke jaar die koring-oes en die druiwe bymekaarmaak.

Levitikus 25

Levitikus 25:1-7