Levitikus 25:22-24 Bybel vir Almal (ABA)

22. Wanneer julle weer saai in die agste jaar, dan sal julle nog tot die negende jaar kan eet van die koring-oes in die sesde jaar.

23. Julle mag nie grond verkoop sodat dit altyd aan die nuwe eienaar behoort nie, want die land behoort aan My, julle is vreemdelinge en bywoners by My.

24. Iemand moet grond kan loskoop oral in julle land.

Levitikus 25