Levitikus 25:11 Bybel vir Almal (ABA)

Die vyftigste jaar moet vir julle ’n Hersteljaar wees. Julle moenie saai nie en julle moenie die koring en die gars afsny wat self begin groei nie. Julle moet ook nie die druiwe aan die ranke van die wingerde pluk nie,

Levitikus 25

Levitikus 25:6-20