Levitikus 24:9 Bybel vir Almal (ABA)

Aäron en sy seuns mag die brood kry wat op die tafel was. Hulle moet dit op ’n gewyde plek eet. Die brood is hoog-gewyd. Die priesters moet altyd daardie brood kry uit die offers vir die Here. Dit moet altyd so wees.”

Levitikus 24

Levitikus 24:8-14