Levitikus 24:14 Bybel vir Almal (ABA)

“Jy moet die man wat die ander man vervloek het, wegneem uit die kamp. Almal wat gehoor het wat hy gesê het, moet hulle hande op sy kop sit, en die hele volksvergadering moet hom doodgooi met klippe.

Levitikus 24

Levitikus 24:13-15