Levitikus 23:6 Bybel vir Almal (ABA)

Die Fees van die Ongesuurde Brood begin op die vyftiende dag van dieselfde maand. Dan moet julle sewe dae lank ongesuurde brood eet.

Levitikus 23

Levitikus 23:3-16