Levitikus 23:4 Bybel vir Almal (ABA)

“Hierdie is die feeste van die Here, dit is die tye wanneer julle moet bymekaarkom om julleself te wy. Julle moet die feeste vier op die tye wanneer julle dit moet doen.

Levitikus 23

Levitikus 23:1-13