Levitikus 23:37 Bybel vir Almal (ABA)

“Dit is die feeste van die Here wat julle moet vier. Julle moet bymekaarkom en julle moet julleself wy. Julle moet ’n vuur-offer vir die Here bring, ’n brand-offer en ’n koring-offer en drank-offers, julle moet elke dag die offers bring wat die Here gesê het.

Levitikus 23

Levitikus 23:33-44