Levitikus 23:34 Bybel vir Almal (ABA)

“Jy moet vir die Israeliete sê: Die Hutte-fees moet begin op die vyftiende dag van die sewende maand, en dit moet sewe dae lank aanhou.

Levitikus 23

Levitikus 23:24-39