Levitikus 23:14 Bybel vir Almal (ABA)

Tot op hierdie dag mag julle nie brood of gebraaide koring of koringkorrels van die nuwe koring-oes eet nie. Julle moet eers die offer vir julle God bring. Julle en julle nageslag moet dit altyd doen, oral waar julle woon.

Levitikus 23

Levitikus 23:7-16