Levitikus 23:10 Bybel vir Almal (ABA)

“Jy moet vir die Israeliete sê: Wanneer julle kom in die land wat Ek vir julle gee, en julle sny die koring en die gars af, dan moet julle die eerste gerf wat julle afsny, vir die priester bring.

Levitikus 23

Levitikus 23:5-17