Julle moet die vleis dieselfde dag op-eet, julle mag nie daarvan laat oorbly tot die volgende oggend nie. Ek is die Here.