Levitikus 22:25 Bybel vir Almal (ABA)

Julle mag ook nie so ’n dier neem van iemand wat nie ’n Israeliet is nie en julle mag dit nie offer om kos te wees vir julle God nie, want die dier is gebreklik, hy is nie gesond nie. Ek sal dit nie aanvaar nie.”

Levitikus 22

Levitikus 22:23-26