Levitikus 22:23 Bybel vir Almal (ABA)

Wanneer julle graag self ’n offer wil gee, dan mag julle ’n bees of ’n skaap gee wat gebreklik is, maar dit mag nie ’n gelofte-offer wees nie, die Here sal dit nie aanvaar nie.

Levitikus 22

Levitikus 22:18-27