Levitikus 22:21 Bybel vir Almal (ABA)

“En wanneer ’n persoon vir die Here ete-offers bring om ’n gelofte te betaal, of as hy graag ’n offer wil gee, dan moet hy ’n bees of ’n skaap of ’n bok offer wat gesond is. Die Here sal dit aanvaar, maar die dier moet heeltemal gesond wees.

Levitikus 22

Levitikus 22:16-26