Levitikus 21:8 Bybel vir Almal (ABA)

Israeliete, julle moet altyd onthou dat die priester gewyd is, want hy offer die kos van julle God. Die priester moet altyd vir julle gewyd bly, want Ek, die Here, is heilig, en Ek wy julle aan My.

Levitikus 21

Levitikus 21:5-15