Levitikus 21:14 Bybel vir Almal (ABA)

Hy mag nie trou met ’n weduwee of met ’n vrou wat geskei is van haar man nie. Hy mag nie trou met ’n vrou wat voorheen seks gehad het met ’n man of met ’n prostituut nie. Hy moet trou met ’n jongmeisie van sy eie volk

Levitikus 21

Levitikus 21:11-23