Levitikus 20:24 Bybel vir Almal (ABA)

Ek het vir julle gesê dat julle hulle land moet vat, Ek gee dit vir julle om vir julleself te vat. Dit is ’n land waar daar baie melk en heuning is. Ek is julle God die Here, Ek het gesê julle moet my spesiale volk wees tussen die ander volke.

Levitikus 20

Levitikus 20:17-26