Levitikus 2:9 Bybel vir Almal (ABA)

Uit die koring-offer moet die priester die deel neem wat die Here moet kry en hy moet dit op die altaar verbrand. Dit is ’n vuur-offer, dit ruik lekker vir die Here.

Levitikus 2

Levitikus 2:6-13