Levitikus 2:13 Bybel vir Almal (ABA)

Jy moet sout gooi op al jou koring-offers. Jy moenie vergeet om sout by jou koring-offers te sit nie. Die sout is die teken van die verbond met jou God. Jy moet sout gee saam met al jou koring-offers.

Levitikus 2

Levitikus 2:5-15