Levitikus 19:36-37 Bybel vir Almal (ABA)

36. Julle moet weegskale en gewigte gebruik wat reg weeg, en die efa of hin wat julle gebruik, moet reg wees. Ek is julle God die Here wat julle uit die land Egipte gebring het.

37. “Julle moet alles doen wat Ek sê en besluit. Ek is die Here.”

Levitikus 19