Levitikus 19:34 Bybel vir Almal (ABA)

Die vreemdeling moet vir julle wees soos ’n Israeliet, jy moet lief wees vir hom soos jy lief is vir jouself, want julle was ook vreemdelinge in die land Egipte. Ek is julle God die Here.

Levitikus 19

Levitikus 19:28-37