Levitikus 19:18 Bybel vir Almal (ABA)

“Jy moenie dieselfde slegte ding aan ’n ander Israeliet wil doen wat hy aan jou gedoen het nie, jy moenie vir hom kwaad bly nie. Jy moet vir jou naaste so lief wees soos jy lief is vir jouself. Ek is die Here.

Levitikus 19

Levitikus 19:8-24