Levitikus 17:10 Bybel vir Almal (ABA)

“Wanneer ’n Israeliet of ’n vreemdeling bloed eet, dan is Ek téén daardie persoon wat die bloed eet, en julle moet hom afsny van die volk.

Levitikus 17

Levitikus 17:1-16