Levitikus 16:26 Bybel vir Almal (ABA)

Die persoon wat die bok weggeneem het na Asasel toe, moet sy klere was en hy moet homself bad. Daarna mag hy terugkom in die kamp.

Levitikus 16

Levitikus 16:24-31