Levitikus 16:1 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het met Moses gepraat. Dit was nadat die twee seuns van Aäron gesterf het toe hulle te naby die Here gekom het.

Levitikus 16

Levitikus 16:1-6