Levitikus 15:31 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moet keer sodat die Israeliete nie onrein word nie, en sodat hulle nie my tempel-tent wat by hulle is, onrein laat word nie. Want dan sal hulle moet sterf.

Levitikus 15

Levitikus 15:21-23-33