Levitikus 15:29 Bybel vir Almal (ABA)

Op die agste dag moet sy twee tortelduiwe of twee makduiwe bring vir die priester by die ingang van die tent waar die Here aan die Israeliete verskyn.

Levitikus 15

Levitikus 15:24-33