Levitikus 15:27 Bybel vir Almal (ABA)

Elkeen wat raak aan die bed of die ding waarop die vrou gesit het, sal onrein word, hy moet sy klere was en hy moet homself bad. Hy is onrein tot die aand.

Levitikus 15

Levitikus 15:26-33