Levitikus 15:25 Bybel vir Almal (ABA)

Wanneer daar bloed uit ’n vrou kom in ’n tyd wanneer sy nie menstrueer nie, of as die bloed aanhou uitkom nadat sy gemenstrueer het, dan is sy onrein so lank soos die bloed uitkom.

Levitikus 15

Levitikus 15:21-23-31