Daarna moet hy die voël wat nog lewe, in die veld los. So moet hy versoening doen vir die huis. Die huis sal dan rein wees.