Levitikus 14:51 Bybel vir Almal (ABA)

Dan moet hy die sederhout en die hisop-takkie en die rooi garing en die voël wat nog lewe, neem en hy moet dit alles in die bloed en water druk. Hy moet van die bloed en die water sewe maal spat teen die huis.

Levitikus 14

Levitikus 14:44-57