Levitikus 14:31 Bybel vir Almal (ABA)

Die een duif moet ’n sonde-offer wees en die ander duif moet ’n brand-offer wees saam met die koring-offer. Die priester moet voor die Here versoening doen vir die persoon wat hy moet reinig.

Levitikus 14

Levitikus 14:29-32