Levitikus 13:59 Bybel vir Almal (ABA)

Dit is wat moet gebeur wanneer daar kolle is op klere van wol of linne of op materiaal of op iets van wat van vel gemaak is. Die priester moet dan sê of dit rein of onrein is.”

Levitikus 13

Levitikus 13:56-59