Levitikus 13:56 Bybel vir Almal (ABA)

Maar as die persoon dit gewas het, en die priester sien dat die kolle dof geword het, dan moet die priester die stuk waarop die kolle is, uitskeur.

Levitikus 13

Levitikus 13:47-58