Levitikus 13:4 Bybel vir Almal (ABA)

“Partymaal is die vlek op die vel wit en dit lyk of dit nie dieper is as die vel nie. As die hare op die vlek nie wit geword het nie, dan moet die priester die persoon sewe dae lank toesluit.

Levitikus 13

Levitikus 13:1-14